Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Uit "Die dye trek die dye aan" deur ANTJIE KROG
Uit "Die dye trek die dye aan" deur ANTJIE KROG [boodskap #19683] Sa, 02 Januarie 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Uit "Die dye trek die dye aan."
Antjie Krog

die hokkieproewe duur die glansen-
de dag lank
'n oopgekliefde oogbank
ontsmet ek
my hande skutblaar haar parmantige
kop
trip die gevlegde paadjies na
die skraal ingeteuelde leftwing
krul op die veld van pyn
ek sit my hand op die dyspier
wat ondervels bibber soos 'n ratel
of rot
o waar sal my gulp vandaan kom?

(Gedigte, 1989-1995)
Vorige onderwerp: (awea) deur MARLISE JOUBERT
Volgende onderwerp: "Woord en Sin" deur J.C. STEYN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:29:25 MGT 2024